





Skryf
Ons skryf vars nuwe liedjies wat Jesus se naam grootmaak. Die liedjies is baie gefokus daarop om maklik mee saam te sing

Maikies
S1 bestaan amptelik uit 4 maikies wat Jesus love, maar die groter groep vriende wat al saam S1 gespeel het is te veel om op te noem

Cd s1ng
Ons het ‘n album opgeneem wat beskikbaar is by alle online winkels

toekoms
Ons harte is om nog baie worship te doen by verskeie plekke en Jesus se naam groot te maak. Ons sal nog baie skryf soos Jesus ons lei

Ghoema
Ons het die grootste voorreg gehad om ‘n Ghoema te wen vir die beste geestlelike album! Jesus is regtig goed vir ons

Hangout
Daar is regtig niks so lekker as om saam jou maikies Jesus te aanbid nie
Contact
Phone
0794199140
info@s1worship.co.za
Address
Gauteng…but we will travel